Info

Boodskap vir Vandag bereik elke dag reeds meer as 8 800 lesers. Dit is ‘n elektroniese “dagstukkie” wat lesers bemoedig, uitdaag, ondersteun en inspireer. Dr. Carel Anthonissen van die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit voorsien die boodskappe se inhoud.

Hierdie diens word finansieel moontlik gemaak deur die goedgunstige donateurs van Bybel-Media wat daarin glo dat die Woord van die Here deur verskillende mediums versprei moet word.

As jy hierdie inisiatief wil ondersteun, kliek hier.

BvV Logo