Minste, grootste

Lees Lukas 9:43-48. “Wie die minste onder julle almal is, hý is groot” (v 48). Jesus is besig met groot dinge: Hy maak mense op ’n wonderbaarlike manier gesond en almal staan “verslae oor die grootheid van God” (v 43). En terwyl almal nog verbaas rondstaan, begin sy dissipels onder mekaar stry oor wie van […]