Lees weer Psalm 143:5-8. Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig (v 8). Haai, Here, ’n mens se lewe is darem maar kort! Ons dae vlieg behoorlik verby, soos ’n gedagte. En as […]