Lees Psalm 92:1-4, 12-15. Hulle vind hulle krag in die huis van die Here en groei op in die tempel van ons God (v 14). Dit is ’n tipiese lofpsalm dié. Die musiekinstrumente word uitgehaal; die woorde kom maklik, soggens en saans. God se liefde is sigbaar. Dan gaan die psalmskrywer oor tot die besonderhede […]