Geniet jy God?

Prys God in sy heiligdom (Ps 150:1). Die kerk is die oefenplek vir ons lof. God moet wel oral en altyd geloof en geprys word – ook in die alledaagse en die aardse – maar die kerk bied ’n spesifieke Godgegewe ruimte waarbinne ons kan leer om dit te doen, waar ons kan kom instem, […]