Watter kroon dra jy?

Moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie (1 Joh 3:13). “Almal wat in Christus Jesus toegewy aan God wil lewe, sal ook vervolg word” (2 Tim. 3:12). Ernstige woorde! Dit is nie lekker om te hoor dat ons wat tot die gemeenskap van die heiliges behoort vervolging kan verwag nie. Maar so is […]