Regeerders

Lees 2 Kronieke 34:20-33. “Ek het daarop ag geslaan dat jy in jou hart geraak is deur die woorde wat jy gehoor het en dat jy berou getoon het voor God toe jy hoor wat Hy sê” (v 27). Josia sal altyd bekendstaan as die koning wat die nalatenskap van sy pa, Amon, en sy […]